Royal Bafokeng-nasie

Royal Bafokeng-nasie
Vlag van die Royal Bafokeng-nasie
Vlag van die Royal Bafokeng-nasie
Totale bevolking: 160 867 (Fokeng, 2007)
Totaal: 300 000
Belangrike bevolkings  in: Noordwes, Suid-Afrika
Taal: Tswana
Geloofsoortuiging: Christendom
Verwante etniese groepe: Basotho

Die Royal Bafokeng-nasie is die etniese tuisland van die Fokeng-mense (Sotho: Bafokeng, letterlik "mense van die dou" of "mense van die gras"), 'n Tswana-sprekende tradisionele gemeenskap in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dié nasie se hoofstad is Phokeng en konings of leiers staan as Kgosi bekend. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 het die Royal Bafokeng-nasie veral as eienaar van die Royal Bafokeng-stadion, waar ses wedstryde gespeel is, bekend geword.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy